Citaat van: Stefaan op vr 06 02 2009, 03:52:43
Het lang verwachte gratis A/CAD LT is er uiteindelijk doorgekomen, na enkele moeilijkheden met Autodesk ivm de naamkeuze is het DoubleCAD XT geworden.
Verskoon asseblief my spelling, ek het in Suid Afrika opgegroei en kan dus verstaan wat ek of CadSite lees.
Ons het Vrydag ook die Pro versie van DoubleCAD vrygestel. As iemand enige vrae oor die produk het sal ek dit graag antwoord.
Mauritz Botha